Tydperk van die Strydende State

Chinese state tydens die tydperk van Strydende State.

Die tydperk van die Strydende State (Chineesː 戰國時代 ; Pinyinː Zhànguó Shídài) in China was 'n era van voortdurende oorlogvoering vanaf die vyfde tot die derde eeu vC. Die periode is voorafgegaan deur die tydperk van die Lente en die Herfs en gevolg deur die Qin-dinastie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search